JOIN OUR MAILING LIST

Lewe na 'n Kind se Dood

"Wanneer 'n mens 'n geliefde verloor, woon jy in 'n baie koue, donker plek en jou verbly daar kan voel soos 'n ewigheid." - Doris Botma

My jongste dogter Mariska, was toegewyd aan haar beroep as Paramedikus en aan die einde was dit haar roeping wat haar lewe geëis het!

Wanneer 'n kind dan sterf, kom die ouers voor die onverstaanbare te staan.  Hulle sal die volgende woorde uiter: "Nooit in my wildste drome sou ek ooit kon dink dat my kind voor my sou sterf nie...ek moes dan voor hom/haar gesterf het! Ek bedoel, dit is hoe dit veronderstel is om te werk al dan nie?"

Die afsterwe van 'n kind is miskien die ergste verlies wat 'n ouer kan verduur in hierdie lewe.  Hoe kan enige ouer voorbereid wees op die skok van 'n seun of dogter se afsterwe.  Vra maar enige ouer en hulle sal heel moontlik sê: "Ek kan my dit nie voorstel nie...Ek sal dit nie oorleef nie...Ek sal nooit weer dieselfde wees nie!" Niks kan ooit naby die onbeskryflike pyn kom wanneer jou kind sterf en jy dan nog boonop met die hopeloosheid en verlange wat daarmee gepaard gaan, moet deel nie.  En alhoewel ouers dan wel hierdie tragedie oorleef, verander hierdie verlies hulle hele lewe vir altyd!

Hierdie boek sal u nie net help om die afsterwe van u kind of geliefdes te verwerk nie, maar dit sal u ook aanmoedig om weer op te staan en aan te gaan met u lewe.  Ek kan verseker sê, met die Here se hulp is daar weer lewe na 'n kind se dood! My lewe en ook baie ander ouers wat deur dieselfde proses gegaan het, se lewe getuig daarvan.  Alle eer aan die Here!

Onderskrywing van Boek

"Toe Loretta my gevra het om haar boek te proeflees, het ek dit soos ‘n tesis aangepak.  Maar ek het gou agtergekom, dat dit nie maar net nog ‘n boek is oor innerlike genesing nie.  Hierdie vrou het iets beleef met die afsterwe van haar jong getroude dogter, wat duisende ouers regoor die werêld beleef.  Die Heilige Gees het haar op ‘n bonatuurlike manier gehelp om hierdie seer te verwerk en te oorkom, sodat sy vandag sterker in die Here staan as ooit.

Ek het self in 1983 ‘n dogtertjie van sewe jaar oud in ‘n motorongeluk verloor.  Hierdie getuienis van Loretta het my na al hierdie jare gehelp om volkome genesing in my persoonlik lewe te ervaar.  Dit het my opnuut weer die waarde van ‘n getuienis laat verstaan, want daar is krag in ons getuienisse om te oorwin.

Hierdie boek is ‘n getuienis tot oorwinning vir elkeen wat oor die verlies van ‘n kind of naasbestaande treur.  Jy hoef nie stukkend te bly nie.  In hierdie baie persoonlike, stap vir stap verhandeling, gaan Loretta jou help om jou seer te verwerk en te oorkom en sterker as ooit in die Here te staan."

Prof. J. Barnard. DD. PHD.

"Liewe Leser indien ons nie self hierdie pad van dood van ‘n geliefde al gestap het  nie en nog nie by ‘n graf van ‘n geliefde kind gestaan het nie, sal ons nooit die ware pyn en hartseer hiervan ken of selfs verstaan nie.

In hierdie boek het die skrywer, daarin geslaag om jou deel te maak van haar reis na volkome herstel, deur hierdie moeilike tyd na haar dogter se dood.  Hul pyn en hartseer kan jy voel en huil selfs met tye saam met hulle.  Maar die mees wonderlikste deel van die boek wat tot my gespreek het, is haar standvastige geloof en vertroue in God as haar Vader!

Met hierdie skrywe leer Loretta ons om onvoorwaardelik op God te vertrou.  Veral in die tyd wat volg na ‘n geliefde se dood wat na aan jou hart is.  Wat ‘n merkwaardige voorbeeld stel sy vir ons almal, deur altyd op God ons Vader te vertrou en net vas te hou aan die feit dat Hy in ons elke dag lewe teenwoordig is en ons nooit sal begewe of verlaat nie."

Pastoor Melinda Smith.

Life after the Death of a Child

"When you lose a loved one, you live in a very cold, dark place and your stay there can feel like an eternity." - Doris Botma.

When a child dies, parents come to face the incomprehensible. They will utter the following words: "Never in my wildest dreams would I have thought that my child would die before me, I was supposed to die before him/her! I mean, that's how it's supposed to work right?"

The death of a child is perhaps the worst loss a parent can endure in this lifetime. How can any parent be prepared for the shock a son or daughter's death brings.

Just ask any parent and they'll probably say: "I can't even imagine ... I will not survive ... I'll never be the same again." Nothing can compare to the indescribable pain that overwhelms you when your child dies and then having to deal with the hopelessness and the intense missing that accompanies it, is just unbearable. And although parents survive this tragedy, this loss changes their lives forever!

This book will not only help you process the death of your child or loved ones but it will also encourage you to stand up again and start a new normal with your life. I can say for sure, with God's help, there is a new normal after a child's death. My life and many other parents who have gone through the same process, can testify to this. All glory to God!

Underwriting of this Book

When Loretta requested me to proof read this book, I took on the task as if I was going to write a thesis. But I have soon discovered that this one is not merely another book regarding inner healing. I have realised that this woman has encountered something precious through the death of her young married daughter, which thousands of parents all over the world are also experiencing on a daily basis.

The Holy Spirit has assisted her in a supernatural manner to work through her pain and to overcome it and today she is stronger in the Lord than ever before.

I have also lost my little girl at the age of seven years old in a car accident in 1983. This testimony of Loretta has helped me as well to receive complete healing in my personal life and has brought about the value of a testimony containing power to be able to live victoriously.

This book is therefore a testimony of victory for everybody who mourns the death of a child or loved one. You do not have to remain broken. Through this personal step by step treatise, Loretta will help you to work through your pain and to overcome it in order for you to be stronger than ever in the Lord!

By Prof J Barnard DD PHD

Dear fellow-traveller if we have never walked down the road of having to stand at the grave of a child or loved one ourselves we would never be able to fully understand or grasp the real pain and sorrow these people experience.

In this book the writer has endeavoured to make you a part of her journey through this difficult time after the death of her daughter, resulting into her own complete restoration and healing. Through some stages in this book a person sense the pain and loss of this family to such an extent that one cannot prevent the tears from streaming down one’s face. But what stood out for me in this book is the writer’s steadfast faith and total reliance on God as her Father. Loretta teaches us to depend on God unconditionally and to grab a hold of the fact that He is ever present in our daily lives, and that He will never ever leave nor forsake us.

By Pastor Melinda Smith

Exposure of the "Secret Rapture"

Fact or Fiction?

Die "pre-trib rapture" is a popular but false doctrine.

The rapture, often referred to as “the    blissful hope”, is an unfortunate deception rather than a hope. Everyone should know what the Bible has to say about this! The rapture is preached and believed by many Christians today. Popular books and movies build themes around this doctrine, which suggests that Christ will come twice – firstly in the sky to rapture the believers to heaven for a number of years and then to place His feet on earth again. We are living in a time in which most people receive their knowledge of belief second-hand, preferably through dramatic presentations, from the stage, movies and novels.

But you cannot escape the personal responsibility to reveal the truth. Those who are willing to investigate the Bible with caution will realize that the “secret rapture theory” does not stand against the precision of God’s Word. This theory is completely false! The “Pre-Trib-Rapture” theory was made popular in the 1970s with Hal Lindsey’s writings “The Late Great Planet Earth” as well as with more recent fictional books and movies by Jerry B. Jenkins and Tim LaHaye. Where did this idea of the "Secret Rapture" come from? That only a selected group of Christians will be raptured up to meet Christ in the air before the days of the Antichrist? This book will help you to discern the truth about this controversial matter.

Underwriting of Book

"What a wonderful experience I had while reading this book! Already in the preface it can be noticed that this book is aimed at Biblical truths, unlike like many other manuscripts which is all about sensation. The author has clearly made a thorough study of the subject, in addition to that she also has a lot of knowledge about the Revelations prophesies. The fact that she is serious in her research and writing of this book is clear to any person from the preface. I quote the following excerpt from her preface: “It shocked me to a standstill and got me thinking. I was so convinced that this doctrine was the truth; that I began to wonder every day when the Lord would return to earth? For days on end I pondered over this statement, but finally I turned to the Lord and asked Him to reveal the truth about the rapture to me. Not long afterwards the Lord graciously answered me and released me of this opinion by revealing to me the truth about His word. After I then inspected the scriptures concerning the second coming, with precision and sincerity, I realized that this doctrine could not be the truth. I could not find one single verse in the Bible that properly supported this doctrine.”

Where the rapture is seen as a subject of truth to many people and churches today, this author comes unafraid to prove the contrary systematically and with the air of investigation. Although she discusses other important themes, the main goal here is on the second coming of Christ as the Word teaches us. Other themes, such as the Antichrist, the last hour, Armageddon and the Jesus’ Final Rule are accordingly used to bring across the idea of the second coming.

I can highly recommend this book to anyone who seeks the truth about the second coming of Jesus, as presented in God’s word."

Dr. Henk Grobler

Blootstelling van die "Geheime Wegraping"

Feit of Fiksie? 

Die "pre-trib rapture" is 'n gewilde maar valse leersteling.

die-bybelse-waarheid-oor-die-wegrapingwederkoms-van-jesus-christus

Die wegraping, dikwels ook na verwys as "die geluksalige hoop", is 'n jammerlike misleiding eerder as 'n hoop. Elkeen behoort dus te weet wat die Bybel in werklikheid hieroor te sê het! Die wegraping word wyd gepredik en geglo deur baie Christene vandag. Gewilde boeke en rolprente bou temas rondom hierdie leerstelling, wat impliseer dat Christus twee maal sal kom - eerstens slegs in die lug om die gelowiges te kom wegraap na die hemel vir 'n aantal jare en dan uiteindelik weer om Sy voete op die aarde te kom neersit.

Ons leef in 'n tyd waarin meeste mense hul kennis van geloof tweedehands ontvang, verkieslik deur dramatiese aanbiedinge, asook vanaf die verhoog, rolprente en novelles.

Maar u kan nie toelaat om u persoonlike verantwoordelikheid te ontduik om die waarheid te bewys nie! Diegene wat gewillig is om met omsigtigheid die Bybel te ondersoek, sal agterkom dat die "geheime wegrapings-teorie" nie stand hou met die noukeurigheid van God se Woord nie. Dis 'n totale valse leerstelling!

Die wegraping is gewild gemaak in die 1970's deur Hal Lindsey se geskrifte "The Late Great Planet Earth" asook die meer onlangse fiktiewe boeke en rolprente van Jerry B. Jenkins en Tim LaHaye. Waar het hierdie idee van die wegraping dan ontstaan dat 'n uitgesoekte groep Christene opgeraap sal word om Christus in die lug te ontmoet voor die dae van die Antichris? Hierdie boek sal u help om die waarheid rondom hierdie omstrede onderwerp te sien en daarvan vry te kom!

Onderskrywing van Boek
 
"Wat 'n wonderlike ervaring met die lees van hierdie boek! Reeds met die voorwoord kom jy agter dat die boek gemik is op Bybelse waarhede en nie soos heelwat ander manuskripte wat oor sensasie handel nie. Die skrywer het duidelik 'n deeglike studie gemaak oor die onderwerp en daarby het sy ook baie kennis oor die profesie van Openbaring. Dat sy erns gemaak het met die navorsing en skryf van hierdie boek sien 'n persoon reeds in die voorwoord.

Ek haal die volgende gedeelte aan van haar voorwoord: "Dit het my tot stilstand geruk en aan die dink gesit. Ek was so vas oortuig daarvan dat hierdie leerstelling die waarheid was, dat ek elke dag begin wonder het wanneer die Here gaan terugkeer na hierdie aarde toe? Vir dae aaneen het ek dus oor hierdie stelling gepeins, maar my oplaas na die Here gewend en Hom gevra om die waarheid oor die wegraping aan my te openbaar. Nie lank daarna nie, het die Here my genadiglik geantwoord en my van hierdie opinie verlos deur die waarheid van Sy Woord aan my te openbaar. Nadat ek dan die Skrifte oor die wederkoms, in waarheid en opregtheid ondersoek het, het ek tot die besef gekom dat hierdie leerstelling nie die waarheid is nie. Ek kon nie een enkele vers in die Bybel kry wat hierdie leerstelling volledig ondersteun het nie."

Waar die wegraping in vandag se tyd deur baie mense en kerke aangehang word as die waarheid, kom die skrywer onbevrees en bewys die teendeel sistematies en ondersoekend.  Alhoewel sy ander belangrike temas bespreek, word die hoofdoel telkens gevestig op die wederkoms van Christus soos die Woord ons leer. Ander temas, soos byvoorbeeld die Antichris, Eindtyd, Armagéddon en Jesus se finale Koninskap oor die wêreld word dienooreenkomstig goed gebruik om die hele gedagte van die wederkoms deur te gee.

Ek kan hierdie boek ten sterkste aanbeveel aan elkeen wat die waarheid, soos gegee in God se Woord, wil hoor oor Jesus se wederkoms."

Dr. Henk Grobler.

Al my boeke is nou beskikbaar as e-boeke by Kwarts Uitgewers; Kalahari.com; Mybooks.co.za; Leserskring.com; Leisurebooks.com wat u aanlyn kan bestel van bogenoemde uitgewers. U kan ook die PDF vorm van hierdie boeke gratis aflaai hier op my webtuiste.

"When yo